SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks! Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry – maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie! Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas ’n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog ’n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
- 
	 Een-Twee-Drie op die tafel – Bernice van der MerweVendor: MimiReads R119,00
- 
	 Hoeveel Tande Het ‘n Engel? – Jan VermeulenVendor: MimiReads R119,00
- 
	 Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 3 – Leer In Die RuimteVendor: MimiReads R59,00
- 
	 Om ‘n Leeu Se Bek Toe Te Bid – Jan VermeulenVendor: MimiReads R189,00
- 
	 Vetvry – Michelle HaywardVendor: MimiReads R59,00
- 
	 Dol oor kuns!Vendor: MimiReads R179,00
 
	



 
    








