SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis: Die soektog deur Anzil Kulsen is die eerste boek in die reeks.
Clint Fryer is deel van ‘n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ‘n hindernis vir haar … Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef! In die eerste boek, Die soektog, besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem. Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem. Clint en sy maats besluit om ‘n soektog te loods en uit te vind wat aangaan…
In die tweede boek, Partytjiepret, moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan. Lees gerus verder!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Janie du Plessis: ‘n Keuse vir die lewe – Martie Retief Meiring
Vendor: MimiReads
R79,00 -

Afkop – Fanie Viljoen
Vendor: MimiReads
R79,00 -

Jy is bekoorlik – John & Stasi Eldredge
Vendor: MimiReads
R79,00 -

Stink Sokkies – Jaco Jacobs
Vendor: MimiReads
R99,00











