SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
- You can only add books from one seller at a time. You will need to place an order from the one seller first before placing an order with another seller.
Description
Wat het geword van elke man vir homself?
Charlie Flets is 17, taai en ‘n 800m atleet op pad na SA’s. Behalwe vir sy skaaphond buddy, Bravo, en vriend, Jordan Jafta, probeer Charlie sy bes om solo te vlieg. Probeer … Dis makliker gesê as gedaan, veral as jou buddies moeilikheid kry.
Terwyl hy bloed sweet op die atletiekbaan, maak hy seker dat hy nie per ongeluk ‘n barmhartige Samaritaan soos die res van sy gesin word nie. Hy fokus eerder op sy eie oorlewing, want hy haat dit sy pa ‘n helikoptervlieenier in die lewensgevaarlike Soedan is en hy haat dit dat sy ma alles en almal in nood help. Soos die uiters vreemde tannie San wat haar intrek in sy buitekamer kom neem het.
En dan tel Charlie teensinnig ‘n verlore joernaal op en teen sy beterwete probeer hy die eienaar opspoor. Skielik word sy planne van alleen leef ontspoor, want die joernaal maak ‘n ander wereld vir hom oop.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Kinders se Voëls Van Suider-Afrika – Loon, Hélène
Seller: MimiReads
R139,00 -
Springboekie – Fanie Viljoen
Seller: MimiReads
R139,00 -
Tippie Does Maths – Level 2, Book 3 – Learning In Space
Seller: MimiReads
R59,00 -
Granate bloei in Jerusalem – Marzanne Leroux-Van der Boon
Seller: MimiReads
R79,00 -
Gif – Annerle Barnard
Seller: MimiReads
R149,00 -
The Joy Diet – Martha Beck
Seller: MimiReads
R89,00