SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Na die gewoel en gejaag van die groot stad het inspekteur Adriaan Kruger begin gwoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig, en nou verwag sy hulle tweeling. Dan word hy boonop tot kaptein bevorder.
Maar onheil slaap nooit nie en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ‘n jong meisie, en dan dit wat lyk na ‘n bloedige gesinsmoord. As hy maar net kan fokus op die moord, sal sy taak vergemaklik word, maar die meisie wat aangavl is se pa is ‘n vooraanstaande man in hieride geweste. En soms wil dit lyk of daar ‘n verband is tussen die twee misdade …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
By Royal Decree: Royally Romanced / The English Lord’s Secret Son / Conveniently His Princess
R20,00 -
Die Vyf Susters – Alex Muller
R20,00 -
How to Talk So People Listen – Sonya Hamlin
R40,00 -
Kitskuns: Kuns Uit Die Gewone – Angie Franke, Monique Day-Wilde
R20,00 -
Bolandse bokkie – Wille Martin
R10,00 -
Nuwe vreugde – Christi van Aswegen
R15,00