SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Amper ‘n Tiener is ’n praktiese gids vir ouer-dogter-gesprekke oor 8 onderwerpe. Jou dogter word ’n tiener. Weet jy wat sy werklik dink oor ouens, skool, God of haar toekoms? En besef jy hoe vinnig dit kan verander? Hoe praat ’n mens oor dié goed?
Amper ’n tiener help ouers om met hulle dogter te gesels en haar te help deur die tawwe tienerjare. Peter en Heather Larson en David en Claudia Arp gee vir ouers persoonlike raad en bied deurdagte vrae wat hulle kan gebruik om betekenisvolle, natuurlike gesprekke oor 8 kernsake met hulle dogter te hê, waaronder:
- Fisiese en emosionele veranderinge in haar lewe
- Eienaarskap van haar geestelike lewe
- Hoe om sosiale media verantwoordelik te gebruik
- Verhoudings
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
- 5.00 rating from 1 review
-
Om Voor Te Begin – Magdaleen Walters
Seller: LekkerLees
R25,00 -
Assassin – Duncan Falconer
Seller: LekkerLees
R65,00 -
Die Kos Revolusie – Tim Noakes
Seller: LekkerLees
R75,00 -
Lekkerleef Buite – Clare Matthews
Seller: LekkerLees
R50,00 -
Fifty Shades Darker – EL James
Seller: LekkerLees
R40,00