Koningsdogters: Ragab – Anzil Kulsen

R99,00

Hierdie kopie van Koningsdogters: Ragab deur Anzil Kulsen is splinternuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB306 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9781776351596
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Van kleins af hoor Ragab God se stem, maar haar mamma en pappa wil niks weet nie.  Hulle wil hê sy moet die gode wat hulle in Jerigo aanbid, dien, en as gesellin in die herberg werk.

Tog bly Ragab vas glo in wat God haar belowe het:  dat sy eendag deel sal wees van sy volk, Israel.  Toe die gerugte van oorlog en ‘n aanval op Jerigo haar bereik, word sy bly:  dalk is dit nou die tyd!

Maar eers wag daar ‘n swaar toets van geloof op haar …

Vendor Information