SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Die Tweede verslag van ‘n buitengewone ontmoeting – Rona Rupert
R35,00
Toestand : Goed.
Tweede druk, Tafelberg, 1983, Hardeband – Jeugliteratuur – 136pp. ISBN 0624019357.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping via Pudo
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
In Die Tweede verslag van ‘n buitengewone ontmoeting ontmoet die 15-jarige Maria vir Lodewyk, ’n mariene-bioloog. Die ontmoeting was iets besonders, soos ook hul ontmoeting met die dolfyne. En die volgende keer, toe Lodewyk nie meer daar is nie, red die dolfyne haar lewe – voorwaar ’n tweede buitengewone ontmoeting.
’n Aangrypende jeugroman van die bekroonde Rona Rupert oor ’n ongewone en betekenisvolle kennismaking met die dood, oor jeugvriendskap, eerste liefde, en die wonderwêreld van dolfyne. Dié boek het nie net ’n buitengewone titel nie, maar is ook buitengewoon suksesvol met herdrukke sedert die eerste uitgawe in 1981.
Vendor Information
- Store Name: BookDaddy
- Vendor: BookDaddy
-
Wicca’s Charm – Catherine Sanders
Seller: BookDaddy
R79,00 -
Prophetic Visions Of The Future – Diane Stein
Seller: BookDaddy
R59,00 -
Lieutenant Nun: Memoir Of A Basque Transvestite In The New World – Catalina De Erauso
Seller: BookDaddy
R68,00 -
Some Monday For Sure – Nadine Gordimer
Seller: BookDaddy
R59,00 -
Transkei Stories – WC Scully
Seller: BookDaddy
R55,00 -
Lake Wobegon Days – Garrison Keillor
Seller: BookDaddy
R29,00