Zapzap: in Seepunt gaan dit pienk en plesierig – Jan Harmse (Klaas Steytler)

R39,00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1975, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 134pp. ISBN 0798105852.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 0798105852
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

“Die misdaad komedie wat satiries kyk na Suid-Afrikaners se leefwyse en gewoontes.

Die oujongnooi skryfster Miss Breggie Venter en die uitgewersklerk Zoutendorst raak betrokke by ‘n bende rowers wanneer haar kardoes geld vir die uitgee van haar boek deurmekaar raak met die buit van die rowers. Hulle word gevang en aangehou, maar ontsnap en probeer die geld terugkry.

Hiervandaan word die leser op dolle vaart deur verskeie hoofsaaklik onwaarskynlike gebeure geneem, waardeur met allerhande tipes Afrikaners die gek geskeer en geen heilige koei onaangeraak gelaat word nie.” – WIKI

Vendor Information