Waar die Suiderkruis hang – Sarah du Pisanie

R20,00

Published by: Melodie (NB Uitgewers imprint)

Date of Publication: 2006
224 pages
180 x 110mm

Cover Art: Bea Jonker

[Slight yellowing, on first two and last two pages.]

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Acceptable
ISBN: 0-624-04484-X
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Waar die Suidekruis hang blurb:
Die oggend toe die klompie ossewaens die lang, gevaarlike pad na Duitwes aanpak, kan die agtienjarige Katrien Kruger terugkyk op ses besondere jaar op die plaas Kommetjie. Toe sy as jong weemeisie by die Liebenburg-gesin begin werk het, het sy nooit kon dink dat oom Stefaans soos n’ pa vir haar sou word nie, en Danie en Karel soos broers. Maar aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wou Katrien nooit as n’ broer dink nie. Van hul eerste ontmoeting het hy haar hart gevange gehou. Op die trek het Faan egter net oë vir die blonde Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskool-maniertjies. Terwyl hulle n’ onsekere toekoms in n’ vreemde land tegemoetgaan, moet Katrien ook klaarheid kry oor waar die liefde vir haar lê.

Sarah du Pisanie “is gebore op 21 Januarie 1940 in Oos Londen, maar het in Namibië op Walvisbaai grootgeword. Sy is vanjaar 75 jaar oud.
Sy en haar man, wat op Steytlerville in die Oos Kaap grootgeword het, het in Walvisbaai ontmoet en is reeds 56 jaar getroud. Hulle het drie kinders, agt kleinkinders en drie agterkleinkinders.
Sarah skryf sedert 1980 en het met haar debuutboek Jakkalswater die prys vir die beste nuwe skrywer by LAPA Uitgewers, toe nog J.P. van der Walt, ingepalm. Daar is reeds 46 boeke op die rak. Die laaste twee was bundels wat elkeen twee boeke bevat het en bring dus die getal enkelboeke op 48.
Haar eerste 30 boeke het in 10 Omnibusse vanaf 1999 – 2006 uitgekom by NB Uitgewers (Tafelberg). Hulle is vir ’n tweede keer uitgegee vanaf 2010 – 2015. As ’n toegif het daar nog ’n Omnibus 11 ook vanjaar uitgekom met drie boeke wat nie in die eerste omnibusse was nie.
Sarah skryf gewoonlik met die ou Namibiese geskiedenis as agtergrond. Volgens haar is daar ’n skatkis vol stories. Haar stories laat die liefde leef en die swaarste karakter vir haar om te skryf is die skurk in die storie. Sy sê sy is vir hom of haar altyd so jammer en dan voel sy soos ‘n skurk om dit te doen.
Haar lesers is haar kosbaarste besitting. Hulle laat haar altyd so bemind en soos ’n geliefde ouma voel.”

– Romanza Blog: Sarah du Pisanie

Vendor Information