Description
Vars uit die see deur Lannice Snyman is ‘n volledige alfabetiese gids vir die identifisering van Suid-Afrikaanse visse, skulpvis en weekdiere met 159 resepte – almal getoets – wat die leser sal help om die beste te haal uit kos want ons nog verniet en vars uit ons see kan kry.


















