SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
‘n Handgeskrewe brief veroorsaak ‘n kettingreaksie van botsende belange. As grafoloog kan Ayla Hurter sien die skrywer van die brief sal nie huiwer om iemand kwaad aan te doen nie. Boonop is die handskrif Diana Krause s’n – haar suster Nimue se boesemvriendin. Ayla besef sy moet Nimue opspoor en teen Diana waarsku – al het sy elf jaar laas van haar gehoor.
Irene Richter beskou grafologie as snert. Sy is oortuig haar suster, Diana, is gebreinspoel en dat die groep waaraan sy en Nimue vermoedelik behoort, die skuld daarvoor dra. Sy sal enigiets doen om Diana te red voor sy moontlik ‘n verdagte in ‘n moordsaak word.
Jojo Richter sit vasgevang in die middel van die twee vroue wat hulle susters soek. En na die sluipmoord op ‘n gesien man, besef Jojo haar beloftes van stilswye kan dalk net boemerang. Veral toe dit al hoe meer begin lyk asof ‘n groep vroue wat ‘n afgesonderde lewe aan die voet van die Akkedisberge lei, dalk betrokke kan wees.
Vendor Information
- Store Name: Mimi se Boeke
- Vendor: Mimi se Boeke
-
Leer my lees – Vlak 1, Boek 6 – Tippie en die kam
R30,00 -
Storiekaros – Wendy Maartens
R149,00 -
Misverstand – Marita van der Vyver
R89,00 -
Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 4 – Tippie gaan lughawe toe
R39,00 -
Koos Meyer, lag-lag ‘n legende – Deon van Zyl
R70,00 -
Is ek slim of is ek dom – Rache Rutherford & Kobus Neethling
R59,00