Tronk Hond – China Mouton

R120,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 9781485310853
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Tronkhond – China Mouton

Mouton was langer as drie dekades hondemeester in maksimumsekuriteit-gevangenisse. Hy en sy honde was in die voorfront wanneer tronkgevegte uitgebreek het. In diê tyd was hy ook maar ‘n strawwe roker en drinker, met ‘n huwelik wat op die rotse was.

Sy eerste pos, toe hy maar net 16 was, was op Robbeneiland. Daar maak hy kennis met ‘n gevangene met ‘n breë glimlag, en ‘n besonderse bokstegniek. Drie raaie wie dit was … nee nie Ronald McDonald nie. Dit was Nelson Mandela. Hy vertel hoe hulle saans saam ‘n afgedopte eier en ‘n geselsie gedeel het.

Ook is dit die honde wat hy hanteer het mens sal bybly. Mouton erken hy sukkel steeds om sy gevoelens te wys, maar sal maklik luidkeels aan’t tjank gaan oor ‘n lojale brak wat dierehemel toe is.

‘n Unieke storie oor ‘n deel van die samelewing, tronke, wat mens nie aldag ‘n kykie op kry nie.

Vendor Information