Storieman Omnibus 5 – Leon Rousseau

R50,00

Book’s pages still look clean and neat. The cover looks slightly worn.
NB!! The two CD’s are included – POSSIBLY DAMAGED.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor … Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos ‘Wikus te Goede’, ‘Die astrante snyertjie’, ‘Die standvastige bliksoldaatjie’ en ‘Die keiser se nuwe klere.’ Kom lag lekker saam met stories soos ‘Liewe Heksie en die Koekoekie’ en ‘Spokie van Boosgelegen’ en word betower deur sprokies soos ‘Elf wilde swane’, ‘Die tonteldoos’ en ‘Die Groen Jonkvrou van die meer’.

Additional information

Weight653806364 kg

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.