Stoffel In Die Wildernis – Christiaan Bakkes

R40,00

Hierdie tweedehandse kopie is in baie goeie kondisie.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: 039 Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Die vehale en vertellings in Stoffel In Die Wildernis deur Christiaan Bakkes gee die leser in sober taal en met fyn ironie ‘n kykie in die lewe van ‘n veldwagter in wildernisgebiede soos die Kaokoveld en Caprivi: ‘n harde lewe, een van eensaamheid en afsondering, maar ook een waarin die betowering van Afrika ‘n houvas op die mens kan kry, en, in party gevalle, ‘n betowering wat ook kan vernietig.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.