Sondag – Irma Venter

R135,00

Hierdie kopie is soos nuut.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Sondag. Oukersaand. Ná ‘n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams van die Brooklyn-speurtak moet inspring om te help.

Alex Derksen en Ranna Abramson is op die spoor van Martina Buitendag, wat in Johannesburg vermis geraak het, en die enigste leidraad is ‘n tas met R20 000 kontant.

Twee misdade. Talle sondes. Meer vrae as antwoorde.

Vendor Information