Skarlaken – Irma Venter

R135,00

Hierdie kopie is soos nuut.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, ‘n rekenaargenie met ‘n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, te probeer oplos. Janien was op die oog af geliefd, ‘n suksesvolle kunstenaar met ‘n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?

Vendor Information