SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Seuntjie met die vlek beeld die drama en spanning uit wat volg op die wegraak van ’n kind. Die vierjarige Robbie is gebore met ’n geboortevlek op sy gesig en sy ma, Dinkie Enslin, se oorsensitiwiteit hieroor maak dat sy persoonlikheid daaronder ly. In ’n uitstappie saam met sy kleuterklas na ’n melkfabriek raak hy van die res geskei en beangs klim hy in die reën in die verkeerde minibus. Sonder dat die eienaar, Brummer, van die kind bewus is, ry hy plaas toe, waar sy vrou vir Robbie aanneem as eie kind nadat hulle kort tevore hulle eie kind aan die dood afgestaan het. Hierdie voorval lei tot introspeksie by die karakters, veral by Dinkie en haar man Anton.
Vendor Information
- Store Name: The Trading chain - Brackenfell
- Vendor: The Trading chain - Brackenfell
-

The Devil Wears Prada – Lauren Weisberger
Vendor: The Trading chain - Brackenfell
R60,00 -

Terminator Revolution Complete 5 Issue Story – Simon Furman, Lui Antonio
Vendor: The Trading chain - Brackenfell
R100,00 -

Bearded Dragons – Manfred Au
Vendor: The Trading chain - Brackenfell
R40,00 -

The Young Oxford Book Of Nasty Endings – Dennis Pepper
Vendor: The Trading chain - Brackenfell
R40,00 -

Healthy On The Inside Beautiful On The Outside – Jo Wyckmans
Vendor: The Trading chain - Brackenfell
R40,00 -

Heaven Changes Everything – Todd & Sonja Burpo
Vendor: The Trading chain - Brackenfell
R60,00













