Safari na Liefde – Malene Breytenbach

R10,00

In excellent condition for a used book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-7338-7
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Lorna is soos ‘n stukkie metaal wat deur ‘n magneet aangetrek word.  En die magneet is Kit Peters, held van haar kleintyd.

Sy loop hom weer op die safari na die Victoriavalle raak, en sy weet, nee, glo hulle is vir mekaar bestem.

Hy word haar spilpunt, haar kern, die kroon van haar bestaan – Kit, die man met deernis, met integriteit.

Maar die saadjie van agterdog word by haar geplant.  Is hy werklik die ontrou minnaar?  Is sy soos die dooie ruiker wat sy eksvrou vir haar gestuur het?  Net goed genoeg om weggegooi te word?  Hoe gemaak as haar hart vir nou en ewigheid net plek vir hom het?

Vendor Information