SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
‘n Verrykende leeservaring wat jou motiveer om nuut na jou eie lewensreis te kyk. Elke mens is op die pad van die lewe. Op daardie pad gebeur meestal doodgewone dinge. Maar dit kan ‘n heerlike reiservaring word as ons leer om in die gewone en bekende die uitsig op God te behou. Dan word elke dag ‘n ontmoeting met die Here en met die mense om ons – en die gewone word onverwags ‘n belewenis wat nooit vergeet word nie.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop