Op Die Toneel – Dana Snyman

R55,00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2009, Sagteband – Reisliteratuur- 188pp. ISBN 9780798151214.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 9780798151214
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Op die toneel deur baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman is ‘n bundel van wonderlike ware stories.

’n Veertigtal stories met humor én met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge.

“Die mens is die storie, die storie is die mens,” het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gesê.

En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer ’n deernisvolle blik op ménse: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgeleë streke. Dít is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.

Vendor Information