Net Soos Jesus (Wees Jesus se hande en voete in die wereld) – Johan Smit

R40,00

In good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Om ‘n Christen te wees, beteken om ‘n volgeling van Jesus te wees, om te dink en te leef soos Jesus. Maar hoe kan Christene dit vandag doen? In Net soos Jesus beantwoord Johan Smit hierdie vraag vanuit ‘n koninkrykperspektief. Die 38 studies is verdeel in 8 temas. Aspekte wat behandel word, sluit in: Bekering; vergifnis en versoening; hoe om diensbaarheid te wys; nederigheid; huwelik en gesin. Elke studie bevat Jesus se eie woorde oor die onderwerp, ander Bybelgedeeltes daaroor, die skrywer se besinning en vrae waaroor lesers kan nadink. Net soos Jesus sal lesers toerus om op praktiese maniere te leef volgens Jesus se riglyne vir die koninkryk. Dit is ideaal vir individuele en groepstudie.

Vendor Information