SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
‘n Oomblik in die Wind – André P. Brink
R30,00
Published by: Human & Rousseau
Date of Publication: 1990
188 pages
220 x 150mm
Cover Art: Skildery deur Estelle Marais streng voorbehou
[Slight age-yellowing to outside of pages and end sheets, otherwise in good condition]
1 in stock
- Free buyer protection
- No hidden costs
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
From Amazon:
“So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van ’n intense, passievolle verhouding met ’n slaaf, en later sal laat tuimel in die dieptes van verraad . . .’n Oomblik in die wind is die aangrypende verhaal van liefde oor die kleurgrense heen in die agttiende eeu. Elisabeth vergesel haar Sweedse eggenoot, Erik Alexis Larsson, en ’n gids, ene Van Zyl, op ’n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery. Op ’n dag stap Erik Alexis die wildernis in, om nooit weer terug te keer nie.Adam Mantoor, ’n droster-slaaf, ontferm hom oor Elisabeth. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede, en sy beloof om hom sy vryheid te help verkry.’n Onvergeetlike verhaal deur ’n meesterverteller.
Author Bio
From Wikipedia:
“André Philippus Brink OIS (1935–2015) was ’n wêreldbekende Suid-Afrikaanse skrywer en ’n professor in letterkunde. Hy het in Afrikaans en Engels geskryf (dikwels gelyktydig in albei tale) en sy werk is in minstens 20 tale vertaal. Saam met onder andere Breyten Breytenbach word hy as lid van die letterkundebeweging die Sestigers beskou.[1] Hy het ook onder die skuilname Adrienne du Toit en Chris van Lille geskryf.”
Vendor Information
- Store Name: Spaced Ellipses
- Vendor: Spaced Ellipses
-
The Complete Book of Bulbs, Corms, Tubers and Rhizomes – Brian Mathew & Philip Swindells
R120,00 -
Lament for Kofifi Macu – Angifi Dladla
R160,00 -
A naked bone – Mangaliso Buzani
R120,00 -
The Love of Stones – Tobias Hill
R20,00 -
My mother, my madness – Colleen Higgs
R220,00 -
Ons Klyntji – (Vol. 127, 2023)
R70,00