‘n Hart vol liefde – Carolline Botha

R15,00

In excellent condition for a used book.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Unspecified
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Karo wonder of sy uit eie keuse sou terugkom Vredevlei toe. Sy twyfel, want soos menige jong meisie wat op ‘n klein plattelandse dorpie grootgeword het, kon sy destyds nie wag om die stof van haar voete af te skud nie. Maar nou is sy terug op die plaas en op die dorp, en niks het verander nie.

Net sy het verander.  Sy het nie meer ‘n man en ‘n huwelik nie, en sy is ouer en wyser.  Op Vredevlei gaan sy vir haar ‘n nuwe toekoms bou.

Waarmee Karo nie rekening gehou het nie, is haar oom se plaasvoorman, Antonie.  Kort voor lank ontdek sy dat sy lief geword het vir die groot man, maar sy ontdek ook dat dit ‘n vergeefse liefde is.  Antonie dra swaar aan sy verlede en sy teleurstelling , en Karo weet nie of sy ooit haar groenoogreus se liefde sal wen nie.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.