Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas. Tot op ‘n dag… Die heuningplaas trek! Sonder sy heuningplaas bly niks vir hom in die lewe oor nie.
Hy pak sy goedjies en trek ook… Niks kon hom keer nie – nie ‘n honger krokodil, ‘n wilde, woeste windstorm of ‘n reuse-seekat nie! Hy gee nie op nie.
Spring op meneer De Beer se eenwiel-fiets en leer hoe om deur te druk en nie moed op te gee nie!
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.