Madeliefie, die geel feetjie – Daisy Meadows

R20,00

Hierdie boek is in ‘n baie goeie kondisie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 0-7993-3650-5
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Madeliefie, die geel feetjie deur Daisy Meadows is die derde boek van die reeks.

Karien en Irma het ‘n geheim. Hulle moet al sewe die Reënboogfeetjies kry voordat hulle vakansie in Skulpiesbaai verby is. Die feetjies is deur die bose Warrel Winter uit feetjieland verban en nou is daar geen kleur in feetjieland nie. Feetjieland sal eers weer helder en pragtig wees wanneer al sewe feetjies tuis is.

Vendor Information