SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
In die Vlak 1 boekies word gefokus op vokale, drie letter woorde, sigwoorde en herhaling.
Vendor Information
- Store Name: Mimi se Boeke
- Vendor: Mimi se Boeke
-
Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 3 Boek 8 – Tippie bad vir Woef
R39,00 -
Liefde loop ver – Liefdesverhale deur mans – Jeanette Ferreira
R79,00 -
Uit die bloute – Chanette Paul
R180,00 -
God se snelbouler – Peter Pollock
R60,00 -
Kleur van liefde – Marthie Momberg
R79,00 -
Skep ‘n tuiste met styl – Marcia Margolius
R79,00