Leer my lees – Vlak 1, Boek 4 – Tippie en die kat

R30,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MSB008 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
ISBN: 9780799363173
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip.  Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.  Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

In die Vlak 1 boekies word gefokus op vokale, drie letter woorde, sigwoorde en herhaling.

 

Vendor Information