First Edition (2000). No jacket. Pages have started to slightly yellow on the edges. The boards are slightly shelf rubbed. Internally clean and tightly bound. Still a good-looking copy.
Hierdie informele onthaalgids is ‘n fees vir die oog, ‘n tydlose bron van inspirasie wat oor baie jare plesier en raad sal verskaf. Atel glo in lekker eet met min moeite, selfs as jy vir baie mense kook. Haar kos is die soort waarvan almal hou: huiskos en gemoedelike kuierkos, sonder te veel fieterjasies, maar mooi en lekker genoeg om spesiaal te wees. En haar aanbiedingswenke sal jou help om moeiteloos atmosfeer te skep. Of jy nou ‘n kan-nie-koker is, of reeds geleer het om groot getalle mense met selfvertroue te hanteer, Kuier gesellig is ‘n wenner wat jy eenvoudig op jou kombuisrak moet hê.