Groot Verseboek 2000 – André P. Brink

R150,00

Published by: Tafelberg

Date of Publication: 2000
942 pages
245 x 165mm

[Hardboard of cover unfortunately cracked on spine; text block in perfect condition though; slight yellowing only to the right-hand outer pages of closed book and ever-so-slight foxing of first three front matter pages; otherwise excellent page condition.]

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 0-624-03931-5
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

About
From Roekeloos.co.za:
“In die vyftigerjare, toe Groot Verseboek vir die eerste keer deur Tafelberg uitgegee is, en selfs nog in die vroeë tagtigerjare (toe die vorige uitgawe verskyn het), was die Afrikaanse digkuns veel kleiner as vandag. Daarom was dit nodig om, met die uitverkoop van die laaste druk vroeg vanjaar, die bloemlesing te hersien en aan te vul.
André P. Brink, wat met D.J. Opperman meegewerk het aan die laaste uitgawe, het hom as samesteller daarop ingestel om die tradisie van fyn en onbevange lees voort te sit. Saam met die nadruk op gehalte was daar ook ‘n besef van stemme wat deur die jare uit die kanon uitgesluit was. In dié hersiening word gepoog om reg te laat geskied aan die ongelooflike verskeidenheid in die Afrikaanse poësie.
Groot Verseboek 2000 is nou geplaas binne die konteks van ‘n nuwe tyd en ‘n nuwe eeu. Self sê Brink: “Agter alle redes en interpretasies, motiverings en verklarings, is daar uiteindelik net één dryfkrag agter hierdie hele onderneming, en dit is dat die samestelling van hierdie bloemlesing vir my ‘n liefdesverklaring aan die Afrikaanse poësie is. En soos enige mens of voorwerp van mens se liefde, is hierdie poësie veelduidig vol eindelose verskeidenheid: hetsy hartbeeshuis of woonstel, skakelhuis of herehuis, hierdie huis van ons poësie het vele wonings.”

About the Author
From Wikipedia:
André Philippus Brink OIS (1935–2015) was ’n wêreldbekende Suid-Afrikaanse skrywer en ’n professor in letterkunde. Hy het in Afrikaans en Engels geskryf (dikwels gelyktydig in albei tale) en sy werk is in minstens 20 tale vertaal. Saam met onder andere Breyten Breytenbach word hy as lid van die letterkundebeweging die Sestigers beskou. Hy het ook onder die skuilname Adrienne du Toit en Chris van Lille geskryf.”

Vendor Information