Gesie in diep water – Engela van Rooyen

R45,00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1981, Hardeband met omslag in plastiek – Jeugboek – 114pp. ISBN 0624015408.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 0624015408
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

Gesie in diep water deur Engela van Rooyer is deel van die Gesie van Sonsig-reeks. Boeiend en met humor word Gesie se ryk en vol, maar ook verwar­rende wêreld uitgebeeld deur ‘n skryfster wat haar merk gemaak het.

Meer as twintig jeugboeke verskyn van Engela Van Rooyen en etlike van hierdie boeke word vertaal en/of wyd voorgeskryf vir gebruik in skole. Die eerste boek in die Gesie van Sonsig-reeks was een jaar die beste verkoper van Tafelberg.

Vendor Information