SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Fiela se kind deur Dalene Matthee is ‘n bekroon roman.
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Vendor Information
- Store Name: Kanniedood
- Vendor: Kanniedood
-

The Works Of Geoffrey Chaucer
Vendor: Kanniedood
R90,00 -

Geskenke uit die hart van Helen Steiner Rice
Vendor: Kanniedood
R40,00 -

Treasury of Country Recipes
Vendor: Kanniedood
R65,00 -

My kind se naam – Willem en Eureka Steenkamp
Vendor: Kanniedood
R35,00 -

Masjienappliek
Vendor: Kanniedood
R35,00 -

The outlanders – Robert Crisp
Vendor: Kanniedood
R75,00













