SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Vyf ongetroude susters woon saam in een huis. Wanneer een van hulle koelbloedig doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die vermoorde suster, Rosa, allermins geliefd was en dat talle mense haar graag uit die pad wou hê.
Moord- en Roofspeurder Adriaan Kruger, wewenaar en bedrewe origami-beoefenaar, moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Maar dis makliker gesê as gedaan – veral wanneer hy toenemend sukkel om te verhoed dat sy gevoelens vir die hoofverdagte met sy gesonde oordeel inmeng.
Die vyf susters is die eerste titel in ‘n reeks van vyf ligte spanningsverhale wat tussen 1998 en 2003 deur die gewilde skrywer Eleanor Baker onder die skuilnaam Alex Muller geskryf is. Hierdie reeks is net die regte medisyne vir alle leunstoel-kriminoloë wat hou van ‘n skerpsinnige whodunnit wat met ‘n tikkie romanse en humor gepaardgaan.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-

Battlefield of the Mind – Joyce Meyer
Vendor: Mel's book shack
R60,00 -

Klein tier gaan winkel toe – Vivian French & Andy Cooke
Vendor: Mel's book shack
R10,00 -

Nagrit – Elsa Briel
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -

In gister skuil die onheil – Ina Wessels
Vendor: Mel's book shack
R25,00 -

Lonely Planet Vienna – Mark Honan
Vendor: Mel's book shack
R20,00









