SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Vir Rykie du Toit het die oomblik van waarheid aangebreek. Ná drie jaar is sy terug op Voetseer, die Du Toits se familieplaas in die Groot Karoo. Nie net om haar trouman, dokter Werner Hansen, aan haar ouers voor te stel nie, maar om haar jeugliefde, Benjamin Tredoux, te konfronteer. Drie jaar gelede het hy haar liefde vertrap en Lidia bo haar verkies, en toe Lidia kort voor hul troue tragies verongeluk, het hy Rykie daarvoor verantwoordelik gehou. Die bitter verwyte wat hy haar destyds toegesnou het, brand nog soos vuur in haar gemoed. Eers as Rykie die verlede begrawe het, sal sy geluk saam met Werner kan vind. Maar die Benjamin wat sy nou ontmoet, is ‘n heel ander man as destyds …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-

Tussenspel – Pets Marais
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -

Kus vir die kluisenaars – Esta Steyn
Vendor: Mel's book shack
R40,00 -

Teer Soos ‘n Vlinder – Schalkie Van Wyk
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

The Meaning Of Tingo And Other Extraordinary Words From Around The World
Vendor: Mel's book shack
R100,00 -

In Secret Sin/Shadow Player Omnibus – Rose Doyle
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

SAICA Student Handbook 2017/2018 volume 2A(2)
Vendor: Mel's book shack
R300,00










