Die Siener: Deur Die Oë Van Gerald Burger – Yolanda Barnard-Lemmer

R90,00

Toestand: Baie Goed.
Eerste uitgawe, Naledi, 2022, Sagteband – Biografies – 164pp. ISBN 9781928530992.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 9781928530992
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Gerald Burger is een van die land se bekendste sieners. Gedurende 2019 het hy die hoofkarakter in sy eie reeks, Die Siener, wat op kykNET uitgesaai is, geword. Dié reeks het op die stasie se top 10-programme geboer. Dit is nou nog op Showmax beskikbaar.

Die Siener: Deur die oë van Gerald Burger bied ’n in-diepte blik op die lewe van ‘n heldersiende. ’n Individu wat geseën is met die gawe om met die bonatuurlike te kommunikeer, om onwelkome gaste te help om na die “anderkant” oor te gaan.

Vendor Information