Die Ongetemde Hart – John Eldredge

R45,00

Hierdie tweedehandse kopie is in baie goeie kondisie.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

John Eldredge se trefferboek Die Ongetemde Hart hou ’n heeltemal nuwe benadering tot manwees voor en nooi mans op ’n reis om hul Godgegewe, ongetemde aard te ontdek. Eldredge identifiseer drie kernbegeertes wat diep in elke man se hart geplant is: ’n stryd om te stry; ’n avontuur om te beleef; en ’n skoonheid om te red. Hy  bespreek die redes waarom moderne mans nie in voeling is met hierdie begeertes nie, en verduidelik hoe hulle dit kan terugvind en dit kan uitleef tot voordeel van hulleself en hul verhoudings. Die ongetemde hart slaan die persepsie die nek in dat Christenmans vaal mannetjies is wat net in hul spoor trap en weinig anders doen. Dit is ’n uitnodiging om God se ongetemde aard hul eie te maak en ware manlikheid te ontdek.

Vendor Information