SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die Lekkerste Lekker deur Kerneels Breytenbach is nie net nog ‘n kookboek nie, dis ‘n ode aan alle smulpape en lekkerbekke – die mense wat weet dat eet nie net oor oorlewing gaan nie, en dat lekker kos nie net ‘n toevallige gebeurtenis is nie. Die boek is ‘n hutspot van ou familieresepte en moderne kookkuns – van hoender-en-appelkose en slaphakskeentjies tot Mongoolse lamsboud en witsjokolade-en-bessie-tiramisu. Die Lekkerste Lekker neem die leser op ‘n kulinere ontdekkingstog – en stel jou voor aan unieke karakters soos Tant Sannie Leeukuil, Sjef Zhong Hua Hao en Samajoor Dewald de Beer.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
Maria Magdalena – Ellen Gunderson Traylor
Seller: LekkerLees
R45,00 -
Gryp die dag – Joyce Meyer
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Sonja: Meisie van Nigel – Carel F. Cronje
Seller: LekkerLees
R45,00 -
The Long War – Terry Pratchett, Stephen Baxter
Seller: LekkerLees
R100,00 -
Publish It Not – Christopher Mayhew and Michael Adams
Seller: LekkerLees
R40,00