Description
Die klein meerminnetjie wil ‘n mens wees. Vind uit wat gebeur wanneer die see-heks haar wens laat waar word.
Lees Self is ‘n reeks van gewilde karakters en tradisionele stories geskryf op ‘n eenvoudige manier vir kinders wat leer om te lees.















