SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Die kinders eet viennas – Uys van der Hoven, Nico Nel
R35,00
Hierdie tweedehandse kopie van Die kinders eet viennas deur Uys van der Hoven en Nico Nel is in baie goeie kondisie.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Beleef ’n jagtog saam met diamantsmokkelaars op ’n hotel se werf, kom hardloop kaalvoet saam met die polisie aflos op Lüderitz se soutpan, ry saam met die Bont Louws ’n driedem in Namakwaland en vind meer uit oor die genadedood binne huweliksverband. Stel vas wat gebeur met ’n argitek se ponytail by ’n skaapbraai, onmoet die vark Samuel Swart en ontdek watter skokkende goed gesê word op die sterfbed in die aangesig van die dood. Woon saam met ses mense ’n begrafnis in die Karoo by en leer hoe vang stadsjapies snoek.
Hierdie stories, wat geskik is vir die hele gesin. Nico Nel van Maak ’n las-faam en Uys van der Hoven het in 1967 ontmoet, toe beide in die regte gestudeer en daarna in die verkeerde gedwaal het.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-

The Midas Code – Boyd Morrison
Vendor: LekkerLees
R40,00 -

Publish It Not – Christopher Mayhew and Michael Adams
Vendor: LekkerLees
R40,00 -

Haar Nuwe Buurman – Jolene De Koningh
Vendor: LekkerLees
R25,00 -

Between Sundays – Karen Kingsbury
Vendor: LekkerLees
R55,00 -

Nights Of Rain And Stars – Maeve Binchy
Vendor: LekkerLees
R65,00 -

The Rapture – Elliott Hall
Vendor: LekkerLees
R55,00













