Die Kind van Versoening – Francine Rivers

R60,00

Hierdie boek is in ‘n baie goeie toestand.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Dynah Carey was ’n gelukkige jong vrou: verloof aan ’n wonderlike man, haar ouers se oogappel en ’n getroue kind van God. Toe, in één afgryslike, vreeswekkende oomblik, gebeur die ondenkbare, die onvergeeflike, die ergste wat met enige vrou kan gebeur … en Dynah se perfekte lewe spat aan skerwe. Haar toekoms word onherroeplik verander en haar familie word uiteengeruk. Haar skynbaar rotsvaste geloof word tot die uiterste beproef wanneer sy die moeilikste en belangrikste keuse van haar lewe moet maak.

Met ’n meesleurende skryftrant skep Francine Rivers ’n spannende, boeiende verhaal wat vir die leser algaande ’n werklikheid word. Die kind van versoening gee ’n nuwe perspektief op een van die mees omstrede onderwerpe van ons tyd. Die leser word saamgevoer op ’n onstuimige golf van ’n ondervinding wat denkwyses verander en elkeen noop om standpunt in te neem oor die wonder van die lewe.

Vendor Information