Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis: Partytjiepret – Anzil Kulsen

R59,00

Hierdie kopie is splinternuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB157 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis: Partytjiepret deur Anzil Kulsen is die tweede boek in die reeks.

Clint Fryer is deel van ‘n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ‘n hindernis vir haar … Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef!

In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gelei het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaarsdagpartytjie …

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.