SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar’s nie nog ‘n sport waaruit soveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en brannewyn is ‘n lekker ontspanboek wat o.a. vertel van Morrie Zimerman se gatvol raak vir hoekskoppies; Ferdie Bergh se helderblou Springbok-kouse; die ref wat die Bokke teregwys dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’; ‘n boerbok wat ‘n Villagers-man buite aksie stel; en Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ‘n wedstryd. Daar is ook heelwat staaltjies oor legendes soos Oom Boy Louw, Dok Craven, Oubaas Mark en Colin Meads, oor breiers en refs en die manewales van die Kiwis, Aussies en die Ses Nasies-manne. ‘n Lekker-lag boek vir rugby-liefhebbers.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Jesus In My Lewe – Johan en Helena Smith
R80,00 -
Liefdespalm vir Simone – Mari Grobler
R10,00 -
Die Storie: ‘n Aaneenlopende Verhaal van God en Sy Mense – Max Lucado & Randy Frazee
R50,00 -
Lantern, June 1975 Volume XXIV Nr 4
R30,00 -
The jewels of Tessa Kent – Judith Krantz
R20,00 -
The relaxed hostess – A guide to successful entertaining – Maya Ingwersen
R30,00