SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Basjan En Wilhelm En Die Manne Van Die Kamp – Jan Geldenhuys
R80,00
Book with a slightly creased dust cover (inside) with an almost unnoticeable small stain (front). Otherwise, it seems like an unused book. First Edition, 1987.
1 in stock
- Free buyer protection
- Affordable shipping from R69
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
Historiese fiksie.
Daar is net een Basjan. Dit is die man agter die skerms. Hy is die man in die storie agter die storie; die man agter die groot manne van die verlede; agter die groot manne van die hede; en agter die groot manne van die toekoms.
Daar is net een Wilhelm. Hy is die man agter Basjan. Hy is met die helm gebore. Hy adviseer Basjan; nou nie juis dat Basjan sy raad aanvaar nie, maar almaskie! Met feite uit die binneste kluiste van die argiewe onthul Jan Geldenhuys nou die tweemanskap se aandeel in die avonture van die manne van die Kamp – van Pieter Jacob Marais se ontdekking van goud af tot by Arnold Taylor se geveg teen Romero Anaya, en die avonture van al die manne tussenin: Paul Kruger, Barney Barnato, Abe Bailey, JR Couper, Danie Craven, Wilf Rosenberg, die Prins van Wallis en baie ander.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
-

‘n Pa Uit Een Stuk – Johan Smit
Vendor: My Owl Bookshop
R40,00 -

Lost in the Spanish Quarter – Heddi Goodrich
Vendor: My Owl Bookshop
R50,00 -

Mistral’s Daughter – Judith Krantz
Vendor: My Owl Bookshop
R40,00














