Avonture deur die Bybel -TnT Ministries

R25,00

A good-looking book with some minor signs of shelf wear. Previous owner’s name on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

4.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Alles wat jy nodig het om kinders van God te leer. Dis maklik om voor te berei, gebalanseerd en doeltreffend. Boonop moedig dit kinders aan om die Bybel as ‘n fassinerende en relevante gids vir vandag te beskou. Ja, dis presies wat hierdie 13 lesse behels. Jy sal alles hê wat jy nodig het om kinders tussen die ouderdomme van drie en nege van God te leer – wat dit ‘n perfekte Sondagskoolhulpmiddel maak. Elke les bevat die volgende:

  • Voorbereiding vir die onderwyser
  • Noodsaaklike beplanning
  • ‘n Lesplan
  • Visuele hulpmiddels
  • Aktiwiteite vir drie ouderdomsgroepe
  • Fotokopieerbare aktiwiteite vir elke ouderdomsgroep

Daarom word jy uitgenooi: Kom onderneem ‘n avontuur deur die Bybel. Duisende ander in verskillende kerke het dit reeds voor jou gedoen.

Vendor Information